Welkom by Hennie en Magda se visvang hoekie
web blad.
Hennie en Magda se visvang hoekie is geleë
op die randjie van die Vaalrivier met 'n
baie mooi uitsig op die waterfront. Kom
geniet 'n dag of 'n naweek of sommer hele
vakansie by ons oord in die buitelewe soos
nog nooit...
Hennie en Magda se visvanghoekie is geleë
tussen Potchefstroom, Viljoenskroon,
Stilfontein en Orkney. Dit is absoluut
wonderlike tyd om langs die rivier tyd saam
U geliefde, geliefdes of vriende te spandeer.
Waar jul kan hengel of net ontspan. Daar is
mini putt-putt met n speelpark vir die
kinders en 'n swembad om in af te koel. Waar
daar ook die gebruik van 'n kroeg met
pooltafel en grootskerm televisie is.
|