Vis soorte gevind in die Vaalrivier: 
 

 
Aas wat kan gebruik word in die Vaalrivier:
 
n Soet wit deeg en floaties kan gebruik word, sowel as Juana mielies met FX en Duiwelsdrek op die mieliebol.  Ander kombinasies soos FX en Perdeby, Q35 en Perdeby, Knoffel miellies is ook n gunsteling.  Bruinbrood gemeng met vla poeier en gewone mielies kan ook gebruik word.  Ertwurms en rysmiere met biddulphs of Oxblood op die mieliebol gesmeer is n wen resep vir baber.

Al die produkte kan by enige visvang winkel tekoop word.

 

 

Tuisblad  |  Verblyf  |  Vermaak  |  Hennie en Madga  |  Visvang  |  Foto Galery  |  Padkaart  |  Kontak ons

 
 

Die web is ontwerp deur GSD Potch - Die web mense... - www.gsdpotch.com

 

Ons beveel aan dat u die web tuiste besigtig met: MS IE 7+ or Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0]