Selfsorg huises:
Die 4 huise akkommodeer vier persone per huisie
en een huisie akkommodeer twee persone.
Elke huise het sy eie braai gebied en
daar kan 2 voertuie per huise parkeer.
Elke huisie het n rivier aangesig.

Huisies is ten volle toegerus met:
- Mikrogolf
- Yskas
- Twee plaat stoof met n oond
- Breekware
- Ketel
- Eettafel

Buite geriewe:
- Badkamer met stort vir mans en vrouens
- Ekstra badkamer vir mans en vrouens
- Opwas area vir U Skottelgoed

 

 

 

 

   
 

Tuisblad  |  Verblyf  |  Vermaak  |  Hennie en Madga  |  Visvang  |  Foto Galery  |  Padkaart  |   Kontak ons

 
 

Die web is ontwerp deur GSD Potch - Die web mense... - www.gsdpotch.com

 

Ons beveel aan dat u die web tuiste besigtig met: MS IE 7+ or Google Chrome 1.0 or  Mozilla 4.0]